Altijd Is

Soek jy liefde
Vind jy seerkry
Waarom is dit altyd so
Waarvoor wen jy
Of verloor jy
Is daar iets om in te glo
Altyd is 'n dag vergete
Altyd is 'n weet begin
Steeds my soek
My vra wat's ewe
Maak dit alles eintlik sin
Altyd is 'n soek na rede
Altyd is 'n lig daarbo
Steeds bly hoop
'N troos vir vrede
Altyd is 'n weer begin
Want waar dryf jy
Waarheen vlug jy
Waarom is dit altyd so
Waarheen gaan jy
Of dalk wag jy
Is daar iets om in te glo
Altyd is 'n dag vergete
Altyd is 'n weet begin
Steeds my soek
My vra wat's ewe
Maak dit alles eintlik sin
Altyd is 'n soek na rede
Altyd is 'n lig daarbo
Steeds bly hoop
'N troos vir vrede
Altyd is 'n weer begin
Altyd is 'n dag vergete
Altyd is 'n weet begin
Steeds my soek
My vra wat's ewe
Maak dit alles eintlik sin
Altyd is 'n soek na rede
Altyd is 'n lig daarbo
Steeds bly hoop
'N troos vir vrede
Altyd is 'n weer begin

免责声明

×

本站纯公益性质,不接广告,也不展示广告。

本站音频版权来自各网站,本站只提供数据查询服务,不提供任何音频存储和贩卖服务。

夸克网盘接口都是爬取网络公开分享数据。如有侵权,前往夸克举报,或者联系我们删除收录链接。

邮箱musiclyrics@126.com